Showing results by publisher "LAPA Publishers" in Thriller & Suspense
-
-
Smit Motors (Afrikaans Edition)
- By: Reney Warrington
- Narrated by: Cintaine Schutte
- Length: 9 hrs and 35 mins
- Unabridged
-
Overall3
-
Performance3
-
Story3
Petra Smit erf onverwags haar oupa se ou werkswinkel in ʼn klein Vrystaatse dorpie. Daar is gelukkig kopers wat tou staan vir die gebou, maar Petra gaan, heel nuuskierig, kyk na hierdie eiendom waarvan sy nie glad nie geweet het nie.
Preview -
Smit Motors (Afrikaans Edition)
- Narrated by: Cintaine Schutte
- Length: 9 hrs and 35 mins
- Release date: 12-07-21
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterAdding to library failed
Please try againFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
£9.99 or free with trial. Auto-renews at £8.99/month after trial. See eligibility.
-
-
-
Permanente Ink [Permanent Ink]
- By: Carina Diedericks-Hugo
- Narrated by: Nioma Venter
- Length: 3 hrs and 49 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergele, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het 'n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig. Terwyl die polisie probeer om die moordenaar vas te trek, beland ’n groepie niksvermoedende tieners in ’n gevaarlike web wat al stywer span.
Preview -
Permanente Ink [Permanent Ink]
- Narrated by: Nioma Venter
- Length: 3 hrs and 49 mins
- Release date: 30-05-21
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterAdding to library failed
Please try againFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
£9.99 or free with trial. Auto-renews at £8.99/month after trial. See eligibility.
-
-
-
As Jy Van Moord Droom [If You Dream of Murder]
- By: Deborah Steinmar
- Narrated by: Esther von Waltsleben
- Length: 6 hrs and 33 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
Erin se dogter wat op ses verdwyn het, klop 20 jaar later aan haar deur. Maryna praat vlotter Chinees as Afrikaans, sy is grotesk, het ’n daggagewoonte, is stuurs en stil. Erin is nie ’n emosionele mens nie, haar greep op die werklikheid is glibberig en sy praat moeilik oor haar gevoelens. Sy is obsessief oor die man wat haar verlaat het en die jeugvriend wat steeds na haar hunker. Hoe gemaak met die kuiken wat onder haar vlerk uit gesteel is, wat deur vreemdelinge hanteer is sodat sy haar reuk nie meer eien nie, wat grootgeword en tuisgekom het om te broei?
Preview -
As Jy Van Moord Droom [If You Dream of Murder]
- Narrated by: Esther von Waltsleben
- Length: 6 hrs and 33 mins
- Release date: 14-01-22
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterAdding to library failed
Please try againFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
£12.99 or free with trial. Auto-renews at £8.99/month after trial. See eligibility.
-
-
-
Bloedlelie [Blood Lily]
- By: Jeanette Ferreira
- Narrated by: Veronica Geldenhuys
- Length: 10 hrs and 37 mins
- Unabridged
-
Overall1
-
Performance1
-
Story1
In die somer van 1838 vertrek die Voortrekkerleier Piet Retief en sowat 100 man na die Zoeloekoning Dingaan om oor grond vir die trekkers te onderhandel. In die laer by Doornkop wag sy vrou Magdalena op hulle terugkeer. Die afloop van hierdie sending na Dingaan is wyd opgeteken as die Slag van Bloedrivier. Byna 180 jaar later is Hanna op soek na wat ook al Magdalena nagelaat het. Vroeg in hierdie soektog loop Hanna haar vas in ’n plaasmoord waarvoor sy nie antwoorde het nie. Bitter min is bekend oor Magdalena en haar lewe ná 1838, buiten haar brief in 1841 aan haar skoonfamilie.
Preview -
Bloedlelie [Blood Lily]
- Narrated by: Veronica Geldenhuys
- Length: 10 hrs and 37 mins
- Release date: 10-09-21
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterAdding to library failed
Please try againFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
£14.99 or free with trial. Auto-renews at £8.99/month after trial. See eligibility.
-