Permanente Ink [Permanent Ink] cover art

Permanente Ink [Permanent Ink]

Preview

Get 30 days of Premium Plus free

£8.99/month after 30-day free trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options
Buy Now for £9.99

Buy Now for £9.99

About this listen

Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergele, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het 'n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig. Terwyl die polisie probeer om die moordenaar vas te trek, beland ’n groepie niksvermoedende tieners in ’n gevaarlike web wat al stywer span.

Please note: This title is in Afrikaans

©2011 LAPA Publishers (P)2021 LAPA Publishers
Mystery Suspense Thriller & Suspense
No reviews yet