Die grafte jubel cover art

Die grafte jubel

Preview

Get 30 days of Premium Plus free

£8.99/month after 30-day free trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options
Buy Now for £7.99

Buy Now for £7.99

About this listen

Dié aangrypende verhaal van pyn en genesing ná die dood van twee broers enkele jare van mekaar word deur hul ma in die derde persoon vertel. So probeer sy (die vrou) afstand van die pynlike gebeure verkry. Dit verleen ’n meer dramatiese impak aan die gebeure, hoewel dit ’n oormaat rou emosie voorkom. Dit word ’n hoendervleis-kry-ervaring om saam met die skrywer die wagtyd in ’n trauma-saal by Tygerberghospitaal deur te maak, of die soektog na ’n vermiste kind op see. Dit lees byna soos fiksie, ’n spanningsverhaal, maar wat dit uitlig bo die gewone, is die gestroopte styl, die Christelike hoop daarin, die simboliek, die skrynende humor, die gedigte en die terapeutiese krag vir lesers wat hul eie smart leer verwerk deur te identifiseer met die verteller.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2000 Esta Steyn (P)2013 NB Publishers
All stars
Most relevant
An amazing story and to thank God too for his amazing love and to love my husband and realised even much more I do, I praise God too

Food for thought

Something went wrong. Please try again in a few minutes.