Showing results by publisher "Lux Verbi" in All Categories
-
-
Man van Cirene [Man from Cyrene]
- By: Frans Venter
- Narrated by: Johan Nel
- Length: 9 hrs and 4 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Die klassieke topverkoper nou weer beskikbaar! Simon van Cirene word gelas om Jesus se kruis te dra, op pad na Golgota. Simon, die man wat nie glo nie. Maar hoe kan ’n mens onveranderd gelaat word deur ’n ontmoeting met Christus? Hierdie is die verhaal van Christus se aanslag op ’n heidense wêreld. Dit is ’n beeld van wroeging en botsing en van haat en liefde, van ongeloof teenoor geloof. Maar veral is dit die verhaal van verlossing: die oorwinning van die gees oor die aardse.
-
-
'n Aangrypende vertelling
- By Anonymous User on 02-08-22
-
Man van Cirene [Man from Cyrene]
- Narrated by: Johan Nel
- Length: 9 hrs and 4 mins
- Release date: 12-09-19
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterAdding to library failed
Please try againFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
Regular price: £14.99 or 1 Credit
Sale price: £14.99 or 1 Credit
-
-
-
Hykie Berg: My storie van hoop [Hykie Berg: My Story of Hope]
- By: Marissa Coetzee, Hykie Berg
- Narrated by: Anrich Herbst
- Length: 5 hrs and 19 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Hykie Berg is 'n bekende film- en TV-akteur, geliefd en gewild reg oor Suid-Afrika vir sy rol in Binnelanders en as wenner van Survivor. Hy is ook 'n verslaafde. Op die kruin van sy suksesloopbaan verloor Hykie alles en draai by die dood om. Hier vertel hy sy verhaal openhartig, van die dwelmhole van Hillbrow tot in 'n maksimum-sekuriteitsel in die Weskoppieshospitaal, waar God hom van 'n gewisse dood red. Hykie nooi jou uit om te onthou dat God se liefde ook vir jou bedoel is, en dat, al doen ons wat, God ons nie laat gaan nie.
-
-
Wow, great book!
- By Anonymous User on 01-06-22
-
Hykie Berg: My storie van hoop [Hykie Berg: My Story of Hope]
- Narrated by: Anrich Herbst
- Length: 5 hrs and 19 mins
- Release date: 05-09-19
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterAdding to library failed
Please try againFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
Regular price: £12.89 or 1 Credit
Sale price: £12.89 or 1 Credit
-
-
-
'n Tuin vir Tessa [A Garden for Tessa]
- By: Helena Hugo
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 6 hrs
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Tessa Heyns het die perfekte lewe; haar man Altus se besighede doen goed en haar seuns is goeie kinders. Sy woon in 'n pragtige huis in 'n spogbuurt. Tessa het van kleins af tuin gemaak; tot vandag is haar tuin steeds haar stukkie hemel, haar skuilplek, die plek waar sy troos soek en kry. Die laaste tyd begin Altus se stiltes haar pla. Wie of wat sit daaragter? En beteken dit dat sy haar tuin sal moet prysgee?
-
'n Tuin vir Tessa [A Garden for Tessa]
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 6 hrs
- Release date: 05-09-19
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterAdding to library failed
Please try againFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
Regular price: £8.72 or 1 Credit
Sale price: £8.72 or 1 Credit
-
-
-
Kies die lewe [Choose Life]
- Leer dans in depressie [Learn to Dance in Depression]
- By: Ivor Swartz
- Narrated by: Ivor Swartz
- Length: 4 hrs and 22 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Ivor Swartz is ’n depressielyer wat die lewe kies. Ivor kyk na sy eie depressie en pleit dat ons geen mens oordeel vir wat hulle in die donkerste oomblikke gekies het nie. Hy gesels oor depressie onder tieners en reik 'n sagte hand uit na ouers wat 'n kind aan selfdood verloor het. Ivor gee nie maklike antwoorde nie, maar vra dat ons ons oë sal oopmaak vir mense rondom ons, en dat ons hulle sal ondersteun.
-
Kies die lewe [Choose Life]
- Leer dans in depressie [Learn to Dance in Depression]
- Narrated by: Ivor Swartz
- Length: 4 hrs and 22 mins
- Release date: 17-04-23
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterAdding to library failed
Please try againFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
Regular price: £13.99 or 1 Credit
Sale price: £13.99 or 1 Credit
-