Boytjie cover art

Boytjie

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options

Boytjie

By: Johnny Davids
Narrated by: Johnny Davids
Try for £0.00

£5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for £12.25

Buy Now for £12.25

About this listen

Johnny Davids word groot op die Kaapse vlakte. As jong seun besluit hy hy het genoeg mishandeling gehad en loop weg. In Walvisbaai kry Johnny kans om heel te word. As jong volwassene skryf hy en sy sangmaat Vivian in vir 'n sangkompetisie, hulle wen en so skop sy TV-loopbaan af. Vandag is Johnny 'n suksesvolle televisie- en sportaanbieder. Sy verhaal gee aan elkeen van ons krag om aan te gaan en om te droom dat dinge vir ons kan beter wees.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2024 Johnny Davids (P)2024 Lux Verbi
Entertainment & Celebrities
No reviews yet