Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheime cover art

Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheime

Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheime

By: Mia Kriegler
Listen for free

GeldGeheime is die podsending wat die wêreld van geldsake eenvoudig en verstaanbaar maak. Sluit by Mia Kriegler, Direkteur van Batebestuur by Kruger Internasionaal, aan terwyl sy praktiese insigte, beleggingskennis en finansiële wysheid deel om jou te help om beter geldbesluite te neem en jou finansiële doelwitte met vertroue na te jaag.

Copyright 2026 All rights reserved.
Episodes
  • 10 Praktiese stappe om jou skuld te oorwin en skuldvry te leef
    Jun 30 2026

    In hierdie episode deel Mia Kriegler 10 praktiese stappe om jou skuld af te betaal en uiteindelik skuldvry te word. Ontdek hoe om beheer oor jou finansies te neem, skuld vinniger af te betaal, met krediteure te onderhandel, jou inkomste te verhoog, 'n noodfonds op te bou en nuwe skuld te vermy. Praktiese raad en eenvoudige strategieë om jou te help werk na langtermyn finansiële vryheid.

    Show More Show Less
    9 mins
  • n Begroting is die eerste stap na finansiële sukses
    Jun 19 2026

    'n Gesonde finansiële lewe begin met 'n begroting – nie net in jou kop nie, maar op papier, rekenaar of selfoon. Die goue reël: spandeer minder as wat jy verdien. Dít is die fondament van welvaartskepping. Soos jou besparing groei, sal dit jou motiveer om jou begroting fyner te verfyn en nog meer te spaar.

    Show More Show Less
    10 mins
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet