n Begroting is die eerste stap na finansiële sukses cover art

n Begroting is die eerste stap na finansiële sukses

n Begroting is die eerste stap na finansiële sukses

Listen for free

View show details

'n Gesonde finansiële lewe begin met 'n begroting – nie net in jou kop nie, maar op papier, rekenaar of selfoon. Die goue reël: spandeer minder as wat jy verdien. Dít is die fondament van welvaartskepping. Soos jou besparing groei, sal dit jou motiveer om jou begroting fyner te verfyn en nog meer te spaar.

adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet