Robert Wilke cover art

Robert Wilke

Robert Wilke

Listen for free

View show details
In my Neus in jou Besigheid gesels Colene met een van Travel with Flair (TWF) se stigterslede, Robert Wilke. As wêreldreisiger gesels hul oor familie, reis, die belangrikheid van ‘n gesonde besigheids kultuur en wat Suid-Afrika steeds “huis” maak vir die wêreldburger en boerseun van die Vrystaat en Pretoria. Afrikaans.Radio · My Neus in jou Besigheid
adbl_web_anon_alc_button_suppression_c
No reviews yet