Oorvloed cover art

Oorvloed

Oorvloed

Listen for free

View show details
Wat is oorvloed? DIT IS WANNEER JY GENOEG HET. Absoluut geen gebrek. Genoeg om te kan uitdeel sonder om te dink dit sal opraak.

Oorvloed kan baie vorme aanneem, byvoorbeeld in lewensmiddele soos geld of goed, kos in jou koskas, maar ook deur ‘n verrykte gees, waarmee jy liefde, geduld of die lig binne jou, kan uitdeel. Dink aan momente waarin jy sê “My hart loop oor”…

Kom ons mediteer nou, om oorvloed, abundance lewendig te maak in ons lewens. Afrikaans.Radio · siel
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet