Ons Vir Jou | Episode 5 | Vergifnis cover art

Ons Vir Jou | Episode 5 | Vergifnis

Ons Vir Jou | Episode 5 | Vergifnis

Listen for free

View show details

Vergifnis is 'n kragtige daad van vrylating en genesing. Dit beteken om bewustelik die keuse te maak om die las van wrok los te laat en innerlike vrede te vind. Vergifnis is 'n geskenk aan jouself, 'n pad na versoening en groei. Kom luister in na Rudi en Ivor se gesprek en neem deel met vandag se episode.

#afrikaans #ngkerk #suidafrika #bybel #genade #vergifnis #onsvirjou

adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet