Om te laat gaan
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.
Add to basket failed.
Please try again later
Add to wishlist failed.
Please try again later
Remove from wishlist failed.
Please try again later
Adding to library failed
Please try again
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
-
Narrated by:
-
By:
Rumi het geleef in die 13de eeu en hy het gese:
You wander from room to room hunting for the diamond necklace that is already around your neck.
Daar is geen maklike manier om te laat gaan nie. As dit was, het ons almal dit meer en makliker gedoen. Die groot issue is, dat daar soms oor ‘n miljoen dinge is wat mens wil laat gaan. Om nie van al die redes te praat nie. Dis hoekom ons met vakansie gaan: dis daardie behoefte om weg te breek.
Hierdie kort meditasie gaan jou help om te laat gaan, te release. Jy kan dit daagliks doen, en elke keer ‘n ander kwessie/issue identifiseer wat jy wil laat gaan. Wanneer ons fokus op die verlede en wie ons was en verkeerde keuses uit die verlede, verloor ons tred met ons outentieke self in die huidige moment. Die proses van laat gaan, help jou om die verlede te los waar dit hoort en voluit deel te wees van genesing. Afrikaans.Radio · siel
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet