Izak du Plessis cover art

Izak du Plessis

Izak du Plessis

Listen for free

View show details
Colene gesels met Izak du Plessis oor sy lewensreis van regs student na dominee na sosatie sjef na toekennings bekroonde radio en TV uitsaaier. Aan kleurvolle ervarings het Izak geen tekort nie, en hy deel sy hoogte en laagtepunte met rou eerlikheid. Ons gesels ook oor die skryf van sy Boere verneuker stories, en sy “liberal turn” en hoe hy nou voel oor sy herkoms. Gooi vir jou ‘n lekker glas rooi, en kom reis saam deur die denke van die destydse “kroeg dominee”. Nuuspod · Afrikaans.Radio · My Neus in jou Besigheid
adbl_web_anon_alc_button_suppression_c
No reviews yet