InJesus Bybelstudie cover art

InJesus Bybelstudie

InJesus Bybelstudie

By: Jacques Loots
Listen for free

n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, sodat jý Jesus kan wees vir 'n stukkende wêreld. Jy is welkom om ons dienste op 'n Sondag by te woon om 16:00 elke Sondag middag by 93 Parkland dr, Kempton ParkJacques Loots Spirituality
Episodes
  • Geloof wat Berge Verskuif - Ep15
    Jun 16 2026

    Ons kan nie lief hê sonder God nie. Dis onmoontlik. God is liefde. Hy is ons verwysingsraamwerk. Hy is ons BRON van liefde. Ons kan net lief hê as ons van Hom trek, as ons weet hoe lief Hy ons het.

    En wat is die bewys van Sy liefde?

    Is dit 'n gevoel?

    Is dit daai hoendervleis teen my rugraat af in die kerk?

    Kom luister saam wat sê die Woord

    Show More Show Less
    16 mins
  • Geloof wat Berge Verskuif - Ep14
    Jun 11 2026

    Geloof wat deur Liefde werk - Dis waar die krag is.

    Show More Show Less
    12 mins
  • Geloof wat Berge Verskuif - Ep13
    Jun 8 2026

    As Jesus sê, ons sal kan doen wat Hy gedoen het, wat het Hy daarmee bedoel?

    Show More Show Less
    12 mins
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet