Episode 9 met Andre Olivier cover art

Episode 9 met Andre Olivier

Episode 9 met Andre Olivier

Listen for free

View show details

Hierdie week gesels ek met n Motiverende Spreker, TikTok persoonlikheid, opkomende akteur Andre Olivier. Andre begin n campaign teen boelie maar wat fokus op die boelie self om hulle pyn te verduidelik. Hy is ook n aanlyn motiverende spreker wat soveel jong mense se lewens aanraak. Maar hy is ook soveel meer as dit. Hierdie week oor zoom gesels ek met hom.

adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet