Episode 3 met Lare Birk cover art

Episode 3 met Lare Birk

Episode 3 met Lare Birk

Listen for free

View show details

About this listen

Hierdie week beweeg ons weg van die musiek af maar ons gaan na die films toe. Ons gesels met n talentvolle en bekende aktrise. Jy sal haar beter leer ken as 'Alice' in Binnelanders of 'Roxie Roos' in Hoener Met Die Rooi Skoene. Sy het ook rolle vertolk in films soos PawPaw vir my Darling en Vir Altyd. Hierdie week oor Zoom gesels ek saam die talentvolle LARE BIRK. Kom en geniet dit saam ons.
No reviews yet