#BOEKPOD cover art

#BOEKPOD

#BOEKPOD

By: Afrikaans.Radio
Listen for free

Met Boekpod neem Sidney Gilroy jou op ’n reis deur die wêreld van Afrikaanse boeke en skryfkuns. Ontmoet skrywers, hoor hul inspirasie, en ontdek die stories agter die stories wat jou lewe verryk. Hierdie is ’n loslit gesprek oor alles wat boeke besonders maak. #BOEKPOD - Waar boeke en stories lewend wordAfrikaans.Radio Art Literary History & Criticism Social Sciences
Episodes
  • Sake van die Hart
    Mar 17 2024
    Bets Smith, ‘n talentvolle skrywer met 30 jaar se ondervinding en 35 boeke wat in verskeie genres gepubliseer is, kom verduidelik vir ons wat dit vat om ‘n suksesvolle skrywer te wees. Willie Strauss verduidelik vir ons hoe om ons koeke klam te hou en Graffiti Boeke se top verkopers word aangekondig. Bets Smith · Willie Strauss · Graffiti Boeke · #BOEKPOD · Sidney Gilroy · Afrikaans.Radio
    Show More Show Less
    29 mins
  • Die Digter van Nantes
    Feb 23 2024
    Kom ontmoet Lluyle Arendse, ‘n Weskaapse rapper turned poet wat nou sy fokus na Afrikaans verskuif het. Willie Strauss deel tips en trieks om pasta geregte te maak soos jy nog net in die restaurante geproe het en Leonie van Rensburg vertel ons van opwindende nuwe boeke. · Willie Strauss · Graffiti Boeke · #BOEKPOD · Sidney Gilroy · Afrikaans.Radio
    Show More Show Less
    19 mins
  • Seks en Skrik in die Suburbs
    Feb 10 2024
    Ek gesels met Erla-Mari Diedericks, topverkopende skrywer van erotiek en spanningsverhale oor seks en die dinge wat ons in die suburbs laat skrik. Erla-Mari Diedericks · Graffiti Boeke · #BOEKPOD · Sidney Gilroy · Afrikaans.Radio
    Show More Show Less
    17 mins
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet