Die dekonstruksie van Retta Blom [The Deconstruction of Retta Blom] cover art

Die dekonstruksie van Retta Blom [The Deconstruction of Retta Blom]

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options

Die dekonstruksie van Retta Blom [The Deconstruction of Retta Blom]

By: Zelda Bezuidenhout
Narrated by: Henrietta Gryffenberg
Try for £0.00

£5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for £14.11

Buy Now for £14.11

Summary

Lauretta Blom is al jare lank dolgelukkig in die rol van ma en eggenoot in haar pynlik netjiese wit-en-beige droomhuis. Maar een Donderdagoggend laat die skynbaar onbenullige optrede van haar man haar gedagtes oortyd werk. Gou voel dit asof al die sekerhede in haar lewe wankel. Retta begin dinge doen wat sy nooit vooheen sou oorweeg het nie. ’n Road trip Kaap toe lei tot onverwagse ontdekkings–nie net oor haarself nie, maar ook oor Tobias, die man met wie sy ses-en-twintig jaar getroud is.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2015 Zelda Bezuidenhout (P)2015 Kwela
Family Life Genre Fiction Women's Fiction
adbl_web_anon_alc_button_suppression_c
No reviews yet