Eleksie op Erdvark cover art

Eleksie op Erdvark

Preview

Get 30 days of Premium Plus free

£8.99/month after 30-day free trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options
Buy Now for £14.79

Buy Now for £14.79

About this listen

Soois Swart se sukkelende koerantjie op Erdvark in die Knersvlakte berig sonder moderne tegnologie oor die naderende munisipale eleksie. Vir die eerste keer in ’n dekade word die BA Minus deur twee ander partye teengestaan. Die regerende party beywer hulle vir die behoud van kleinhuisies en die opposisie vra vir vernuwing in die vorm van spoeltoilette. Wanneer ’n horingadder in ’n kleinhuisie ’n inwoners op ’n kwesbare plek pik, klap die eerste eleksieskoot amptelik.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2025 Philip Rudolph Janse van Rensburg (P)2025 Queillerie
Genre Fiction Literature & Fiction Political
No reviews yet