Anderkant die scrap cover art

Anderkant die scrap

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options

Anderkant die scrap

By: Mr Dana Snyman
Narrated by: Mr Johann Nel
Try for £0.00

£5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for £11.58

Buy Now for £11.58

Summary

In Afrikaans. Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland was, lê hy nou familie uit in die storie “Familiefoto”. Maar eintlik is al die mense in sy stories familie met dieselfde kwaal: Almal mik vir daardie ontwykende droom, wat nooit verbleik nie, anderkant die scrap. Om stories oor helde te skryf is moeilik. Om die weggesteekte mense onvergeetlik te maak is moeiliker, daarom is Dana se stories so onvergeetlik. Daaroor, en omdat die mense in sy stories van ver af kom. Hulle ry Valiants en weet nog van Uncle Charlie’s, padkafees, Geloftefees, Springbokradio en Kommuniste. Die mans dra nog pakke en die vroue hoede; tant Pop en oom Jorrie en so aan. Maar hy skryf ook oor vandag se mense. Party emigreer. Ander bly, hulle kyk sport en reis en kom mense teë. Elke nou en dan sien mens ‘n reënboog. Voorgelees deur die bekende stemkunstenaar, Johann Nel.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2006 Dana Snyman (P)2006 NB Publishers
adbl_web_anon_alc_button_suppression_c
All stars
Most relevant
Hierdie was my eerste Afrikaanse luister boek en die eerste Dana Snyman boek, en jislaaik, ek het dit so geniet. Johann Nel is 'n bobaas verteller.

Die stories is snaaks, 'n paar hartseer, en nostalgies.

Ek bly al amper twintig in die buiteland, en ek mis dit om gereeld Afrikaans te praat: hierdie boek het my terug gevat na my kinderdae en my vreeslik "home sick" gemaak, maar op 'n goeie manier.

Wonderlike kortstories en fantastiese verteller

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

ek is in die 1980's gebore en kan met net 'n paar van Dana Se verwysings assosieer. ek geniet dit steeds. ons bly nou in Dubai en ek mis die land.

die stories en herhinneringe is die perfekte Maat op die lang woestyn paai saans huistoe.

Dankie Dana, dit help mens tuis voel so ver van die huis af.

Absoluut wonderlik

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Would you consider the audio edition of Anderkant die scrap to be better than the print version?

definitely

What was one of the most memorable moments of Anderkant die scrap?

It brings back my youth and how we use to grew up. No fuss no nonsense. We were always happy and the storyline is exactly the same.

Which character – as performed by Johann Nel – was your favourite?

"Oom oorlog"

Was this a book you wanted to listen to all in one sitting?

Yes

Any additional comments?

Dana Snyman is a brilliant writer and I just love his TV documentaries.

Excellent. Takes you back to your youth.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.