Man van Cirene [Man from Cyrene] cover art

Man van Cirene [Man from Cyrene]

Preview
Try Premium Plus free
Pick 1 audiobook a month from our unmatched collection - including bestsellers and new releases.
Unlimited access to our all-you-can-listen catalogue of 15K+ audiobooks and podcasts
Access exclusive sales and deals.
£8.99/month after 30 days. Renews automatically.

Man van Cirene [Man from Cyrene]

By: Frans Venter
Narrated by: Johan Nel
Try Premium Plus free

£8.99/month after 30 days. Renews automatically. See here for eligibility.

Buy Now for £13.99

Buy Now for £13.99

About this listen

Die klassieke topverkoper nou weer beskikbaar! Simon van Cirene word gelas om Jesus se kruis te dra, op pad na Golgota. Simon, die man wat nie glo nie. Maar hoe kan ’n mens onveranderd gelaat word deur ’n ontmoeting met Christus? Hierdie is die verhaal van Christus se aanslag op ’n heidense wêreld. Dit is ’n beeld van wroeging en botsing en van haat en liefde, van ongeloof teenoor geloof. Maar veral is dit die verhaal van verlossing: die oorwinning van die gees oor die aardse.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2019 Frans Venter (P)2019 Lux Verbi
Christian Fiction Genre Fiction
All stars
Most relevant
Die verteller dra die gees van die tyd aangrypend oor. Dis moeilik om te stop as jy eers begin het.

'n Aangrypende vertelling

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

F.A Venter bly een van Suid-Afrika se Afrikaanse legendes. Sy boeke is aangrypend en goed nagevors. Hierdie boek sal jou meëvoer op n reis soos min boeke. Mens ervaar die inspirasie van Christus in hierdie boek. Dit is die tweede maal in my leeftyd wat ek die boek lees. Simon van Cirene sal jou lank bybly. 'n MOET lees vir elke persoon.

Aangrypend

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Well worth the listen. Would be good to have the other FA Venter books converted to Audible. Loved listening to it in Afrikaans. If you don't understand the languege, I highly recommend the English version of this book.

Amazing story and excellent narration.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.