Episode 8 met Hannes Brummer cover art

Episode 8 met Hannes Brummer

Episode 8 met Hannes Brummer

Listen for free

View show details

About this listen

Hierdie week gesels ek met die talentvolle akteur, komediant en skrywer Hannes Brümmer. Hy het rolle vertolk in sepies en film soos VILLA ROSA , BINNELANDERS , EK JOKE NET 2 , N PAWPAW VIR MY DARLING , ELKE SKEWE POT , KOMPLEKS en AMALIA om maar net n paar te noem. Hannes is ook al vir amper 20 jaar in die STAND-UP COMEDY bedryf en het al n paar een man produksies op die planke gehad. Hy is n man met vele talente en baie stories asook grappies. Maar hy is ook soveel meer as dit. Hierdie week oor zoom gesels ek met hom.

No reviews yet