Tussen Stasies [Between Stations] cover art

Tussen Stasies [Between Stations]

Preview

Audible Standard 30-day free trial

Try Standard free
Select 1 audiobook a month from our entire collection.
Listen to your selected audiobooks as long as you're a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for £5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Tussen Stasies [Between Stations]

By: Irma Joubert
Narrated by: Anoecha Kruger
Try Standard free

£5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for £16.85

Buy Now for £16.85

About this listen

As ’n Duitse wesie kom Gretl ná die Tweede Wêreldoorlog Suid-Afrika toe. Vir haar oorlewing, het Jakób Kowalski besluit. Maar net Jakób ken haar groot geheim, kan dalk die vuur in haar drome verstaan. En help heelmaak.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 LAPA Publishers (P)2022 LAPA Publishers
Historical Historical Fiction
All stars
Most relevant
Dis só ‘n pragtige storie. Die voordraer se stem pas net glad nie. En die uitsprake van die Italiaanse en Duitse woorde is verkeerd.

Pragtige storie

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Ek moet ook erken die voorleser is ‘n baie Groot teleurstelling! Haar stem pas glad nie by die pragtige storie nie !

‘n Pragtige storie! Geniet dit en verstaan die agtergrond.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Buiten vir die bindende verhaal, is die geskiedkundige agtergrond baie goed uitgebeeld. Die leser het die vermoë om met haar stem, elke karakter individueel tot sy/haar reg te laat kom, veral Grietjie en Jacob. Sy bemeester selfs die ander tale ter sprake.

Uitstekende boek, uitstekend gelees

Something went wrong. Please try again in a few minutes.