Siembamba cover art

Siembamba

Preview

Get 30 days of Premium Plus free

£8.99/month after 30-day free trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options
Buy Now for £12.99

Buy Now for £12.99

About this listen

Mindie Rochebrandt en haar tweelingsuster, Mandelien, is beide swanger met hul eersteling. Ná ’n onsmaaklike insident tydens Mindie se ooievaarstee besluit sy egter om haar advokaatman, Marius, te verlaat sodra sy geboorte geskenk het. Maar enkele dae later kom Mindie af op ’n gruwelike toneel in Mandelien se meenthuis. Wie verniel ’n swanger vrou en haar ongebore baba so wreedaardig? En hoekom?

Siembamba is ’n naelbyt-riller. Angswekkend, aksiebelaaid en propvol onvoorspelbare intriges.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2023 Madelein Rust (P)2025 Human & Rousseau
Thriller & Suspense
All stars
Most relevant
Was mal oor die storie - die spanning en intrige, twist in the tail aan die einde en al die emosies wat dit wek.

Die skrywer beeld die karakters uitstekend uit.

Teleurgesteld in die leser - met tye was sy baie goed, maar ander kere rukkerig, mens kan hoor wanneer sy by die einde van die reël kom - daar is ‘n skielike pouse, maar dis in die middel van ‘n sin. En haar beklemtoning van woorde was gereeld op totaal die verkeerde woorde. Nabootsing van stemme was ook nie oortuigend nie. Dit het ongelukkig die uitwerking dat mens se aandag afgelei word van die storie af.

Laat jou wil aanhou luister

Something went wrong. Please try again in a few minutes.