Oupa Zombie cover art

Oupa Zombie

Preview

Get 30 days of Premium Plus free

£8.99/month after 30-day free trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options
Buy Now for £6.99

Buy Now for £6.99

About this listen

Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Victoriawatervalle en Egipte te siene kry!

Met Jacobs se sonderlinge kombinasie van humor en die deernisvolle uitbeelding van gesins- en ander verhoudinge, is dit nie moeilik om te verstaan waarom hy die topverkoper-kinderboekskrywer in Suid-Afrika is nie.

Action & Adventure Growing Up & Facts of Life Humorous Fiction Literature & Fiction
All stars
Most relevant
My kinders (dogter 9 en seun 5) wou nie ophou luister nie. Jaco Jacobs is briljant. Ons het sy stem vreeslik geniet. My kinders het elke aand gesmeek vir die boek. Ek kon ook nie meer wag nie en het soms skelm vooruit geluister. Nou moet ek aanhou verduidelik oupa zombie het nie 'n nommer 2 nie.

Die oulikste boek

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Baie goeie voorlesing en maklik om te luister. Goeie lesse om te leer. Llekker gelag en vol pret. Lekker storie vir due langpad

Oupa zombie

Something went wrong. Please try again in a few minutes.