In die land van pamperlang cover art

In die land van pamperlang

Preview

Get 30 days of Premium Plus free

£8.99/month after 30-day free trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options
Buy Now for £7.99

Buy Now for £7.99

About this listen

Dié bundel met klassieke verhale vir kleintjies is nou ook as luisterboek beskikbaar!'n Bundel van vyf-en-twintig stories vir kleintjies van so vier tot sewe jaar. Dit bevat klassieke feëverhale soos Wolf en die drie ottepotte, Jan en die boontjierank, Die skoenmaker en die kabouters, Drie rammetjies-rof, Doringrosie, Die lelike eendjie, Gouelokkies, Aspoesterjie, e.a. Daar is ook heerlike inheemse verhale soos O likkie, o lalie, Sipho en die ryprooi Amathungulu, Doederomandro, Die ploempserige, plompserige ding, e.a. Die stories is verwerk deur die bekende en bekroonde Linda Rode, wat as die doyenne van kinderliteratuur bekend is. Elke storie is net vyf-minute lank. Dus baie geskik vir aandstories en of beginner-lesers.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 Linda Rode (P)2013 Human & Rousseau
Animals Animals & Nature Literature & Fiction
All stars
Most relevant
Regtig wonderlike stories, baie goed gelees. Kinders wil elke aand luister. Sal regtig dit aanbeveel.

Lieflike stories

Something went wrong. Please try again in a few minutes.