Ikarus cover art

Ikarus

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options

Ikarus

By: Deon Meyer
Narrated by: Nic de Jager
Try for £0.00

£5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for £14.48

Buy Now for £14.48

Summary

Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands — dié Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za wat ’n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het. Selfs in normale omstandighede sou die Valke Bennie Griessel en Vaughn Cupido gesukkel het – by Alibi.co.za lieg almal soos tannetrekkers. Maar omstandighede is nie normaal nie. Want Griessel het weer aan die suip gegaan. En Cupido is verlief. En op 24 Desember begin ’n jong wynboer bieg voor ’n advokaat in Kaapstad, wat die hele saak op sy kop keer. Kersfees sal nooit weer dieselfde wees nie.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2015 Deon Meyer (P)2015 NB Publishers
Crime Fiction Mystery Suspense Thriller & Suspense
adbl_web_anon_alc_button_suppression_c
All stars
Most relevant
Ek hoop rerig audible kom met nog Bennie Griessel boeke uit. was n groot plesier. veral vie iemand wat inni buiteland sit maak die boeke my baie tuis laat voel

beter en beter

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

karakters so geloofwaardig. beskrywing van stryd van n alkolis so goed waargeneem. so aangrypend. wêreldklas skrywer. skitterende boek. enigste probleem daar is nie n breek tussen hoofstukke nie. verwarrend. dit is nie die leser se skuld nie, maar editing fout

uitstekende boek

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Nic de Jager laat Deon Meyer leef. Dit laat my ding aan die ou dae van Springbok Radio. Koop gerus.

Een van die bestes deur Deon

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Fantastic book and Nic really brought it to life.The author is a magician and this story will hook you from start to end.Enjoy it

Best audio book ive listened too

Something went wrong. Please try again in a few minutes.