Die ooggetuie cover art

Die ooggetuie

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options

Die ooggetuie

By: Wilna Roux
Narrated by: Daneel van der Walt
Try for £0.00

£5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for £15.65

Buy Now for £15.65

LIMITED TIME OFFER

£0.99/mo for 3 months - terms apply. Offer ends 24 August 2026.

Julia is die kamerprokureur in Izak Marais se regspraktyk op Worcester. Wanneer hy die oggend voor ’n groot hofsaak ineenstort, moet Julia dringend sake beredder – ten spyte van die feit dat sy gesweer het sy sit haar voete nooit weer in ’n landdroshof nie. Om dinge nog meer te kompliseer is Julia heimlik daarvan oortuig dat die aangeklaagde skuldig is aan moord.

Dié pakkende hofdrama speel af in die Boland – die eerste in die nuwe reeks met die regsgeleerde Julia Blomerus in die hoofrol.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2025 Wilna Roux (P)2025 Human & Rousseau
Mystery Thriller & Suspense
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
All stars
Most relevant
Ek het hierdie boek en vertoning baie geniet. Ek het geluister van hier in die VK, en dit was lekker om op 'n virtuele reis deur Worcester te gaan, om weer te voel asof ek tuis is in die Kaap.

Baie lekker luister hofdrama

Something went wrong. Please try again in a few minutes.