Binnerym van Bloed kapak görseli

Binnerym van Bloed

Önizleme

Standard'ı 30 gün ücretsiz edinin

Deneme süresinden sonra aylık 5,99£. Aylık olarak iptal edilir.
0,00£ karşılığında dene
Diğer seçenekler

Binnerym van Bloed

Yazan: Antjie Krog
Seslendiren: Antjie Krog
0,00£ karşılığında dene

30 gün sonra aylık 5,99£. Dilediğiniz zaman iptal edebilirsiniz.

13,89£ karşılığında satın al

13,89£ karşılığında satın al

Season's Savings | £0.99/mo for 3 months

£5.99/mo after 3 months - terms apply. Cancel monthly

Digter Antjie Krog keer terug na die landskap van haar kindertyd. Die Vrystaatse vlaktes bekoor haar – dit is haar tuiste; ook die tuiste van haar ma, die skrywer Dot Serfontein. Dot is by die negentig. Sy is verswak en moet voltyds versorg word, maar haar intellek en humorsin is vlymskerp en haar skrywerskap vergelykbaar met die van haar dogter.

In Binnerym van bloed breek Antjie Krog die grense tussen genres af en skryf sy oor hierdie verhouding wat haar bly fassineer en kasty. Sy gebruik briewe, dagboekinskrywings en versorgingsverslae om verrykende benaderings tot kreatiwiteit, ideologie en die waarheid van oud word bloot te lê.

Krog spoel die onoorkombare verskille tussen geslagte oop, maar wys ook die liefde en wedersydse bewondering tussen twee hoogs bekwame skrywers. Pragtig en indringend geskryf, delf Die binnerym van bloed in kulturele erfgoed, die land se Anglo-Boereoorlogverlede, kwessies van grondbesit en ras, ook romantiese verhoudings oor rasgrense heen.

Hierdie verhaal oor die verhouding tussen ’n ma en ’n dogter is Krog se mees persoonlike, ook haar mees universele.

©2025 Penguin Random House South Africa (P)2025 Penguin Random House South Africa
Biographical Fiction Genre Fiction
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
Tüm yıldızlar
En alakalı
Ek moes iets lees van Antjie Krog, anders as haar gedigte. Ek is bly ek het. 'n Rou, eerlike vertelling van oppe en affe. 'n gekompliseerde verhouding met 'n ma. Daar was ook genoeg oomblikke van lag waar Antjie hom roep soos hy is.

Antjie Krog

Bir sorun oluştu. Lütfen birkaç dakika sonra tekrar deneyin.