Sweetie (Afrikaans Edition)
Stories
Ürünler eklenemedi
Sepete ekleme başarısız oldu.
İstek Listesine ekleme başarısız oldu.
İstek listesinden kaldırma başarısız oldu.
Kütüphaneye ekleme başarısız oldu
Podcast takip edilemedi
Podcast takibi bırakma başarısız oldu.
Standard'ı 30 gün ücretsiz edinin
12,67£ karşılığında satın al
-
Seslendiren:
-
Nataniël
-
Yazan:
-
Nataniël
In hierdie versameling stories is daar karakters met name soos Driekwart, Saamsing, Gerdera Enslin en Kelkeline van As, iewers is 'n ou tannie wat al met die Hennopsrivier langs dobber, en elders op die platteland is ’n plek met die naam Rofdorp. Nataniël skryf oor die keer toe hy die rol van ’n Marsman vertolk het op Sir Lowryspas, en van ’n bakster op sy tuisdorp wat met tennisbeskuitjies replikas maak van Porterville se kerk en Clanwilliam se damwal. Maar die mooiste van alles is Queenie en Melody se suster, Sweetie, wat ’n groot liefde het vir móói goed. Sy–en Nataniël–wys ons hoe skoonheid ons lewe kan verryk, begeester en inspireer.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2025 Nataniel House of Music (Nataniel le Roux) (P)2025 Human & Rousseau