Merk [Brand] cover art

Merk [Brand]

Preview

Get 30 days of Premium Plus free

£8.99/month after 30-day free trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options
Buy Now for £12.99

Buy Now for £12.99

About this listen

Kassie het geglo sy speurderdae is getel ná die Medusa-pedofielsaak, en sy hartaanval. Maar ses maande tuis bring perspektief - hy is ’n speurder in murg en been.

Terug by die Spookeenheid word hy en kollega Rooi Els dadelik by die diep kant ingegooi: Hulle moet ’n reeksverkragter vastrek - een wat sy slagoffers met ’n brandyster merk.

Is die skuldige die man wat beskryf word as “’n weerwolf met die sperm van ’n wildehond”? Of lê die antwoord by die spesifieke merk wat hy op sy slagoffers laat?

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2021 Rudie Van Rensburg (P)2021 Queillerie
Mystery Suspense Thriller & Suspense
All stars
Most relevant
"Wow! The author Rudie knows exactly how to bring the story to us the listener, I only recently came across the author and can't get enough of his reading material now, especially on Kindle. Thank you very much

Wow a must listen Audible book.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.