Kamikaze cover art

Kamikaze

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options

Kamikaze

By: Rudie Van Rensburg
Narrated by: Anrich Herbst
Try for £0.00

£5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for £14.70

Buy Now for £14.70

LIMITED TIME OFFER

£0.99/mo for 3 months - terms apply. Offer ends 31 August 2026.

Kassie het geglo sy speurderdae is getel ná die Medusa-pedofielsaak, en sy hartaanval. Maar ses maande tuis bring perspektief - hy is ’n speurder in murg en been. Terug by die Spookeenheid word hy en kollega Rooi Els dadelik by die diep kant ingegooi: Hulle moet ’n reeksverkragter vastrek - een wat sy slagoffers met ’n brandyster merk.

Is die skuldige die man wat beskryf word as “’n weerwolf met die sperm van ’n wildehond”? Of lê die antwoord by die spesifieke merk wat hy op sy slagoffers laat?

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2021 Rudie Van Rensburg (P)2021 Queillerie
Mystery Suspense Thriller & Suspense
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet