Al wat tel cover art

Al wat tel

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options

Al wat tel

By: Irma Venter
Narrated by: Roelien Daneel
Try for £0.00

£5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for £15.81

Buy Now for £15.81

About this listen

Toe Ami hoor dat ’n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. Hoekom is die Valke op die misdaadtoneel? Was dit ’n sluipmoord? En wat is dit wat die speurder optel en in sy sak druk? Voor Ami hierdie raaisels kan oplos, kruis haar pad met dié van ’n Duitse joernalis, Marc Göttler wat bewerings van ’n ontstellende voorval in Mosambiek ondersoek. Is daar werklik ’n verband tussen die twee stories, soos Göttler vermoed?

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2024 Irma Venter (P)2024 Tafelberg
Mystery Women Sleuths
All stars
Most relevant
Baie goed gekryf en voorgelees. Ek het dit baie geniet. Ek kan nie wag vir die volgende een nie.

Hierdie een is die beste Irma.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.