7 Dae [7 Days] cover art

7 Dae [7 Days]

Preview

Get 30 days of Premium Plus free

£8.99/month after 30-day free trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options
Buy Now for £14.99

Buy Now for £14.99

About this listen

Ek sal elke dag ’n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla. Só lui die dreigbrief aan die SAPS. Daar’s geen motief nie, geen leidrade nie, net ’n reeks naakfoto’s, ’n ingewikkelde saketransaksie, en onmenslike druk van topbestuur, die media en die meedoënlose, onpeilbare sluipskutter. En deur dit alles moet Griessel sy kollegas daarvan weerhou om die ondersoek te kelder, en sy eie, verterende lus vir die helende krag van drank in toom probeer hou. Sewe dae van hel.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2016 Deon Meyer (P)2023 Human & Rousseau
Crime Thrillers Thriller & Suspense
No reviews yet